donderdag 20 september 2012

Kaboel-slagoffers

 http://praag.co.za/nuus-magazine-402/suider-afrika-magazine-400/12358-kaboel-slagoffers-se-familie-wil-uit-politiek-bly.html

Jy bedoel, ou Armymatrasoortreksel, die "standaarde" van Afghanistan wat geskryf het: "... hierdie is God vreesende manne, manne met intergriteit, baie goed opgelei, familie manne, manne wat hulle lewens op die spel plaas..." en net daarna die reaksies op my en Piet se kommentare?

Dít noem ek nou "standaarde"!

Dis die standaarde van 'n aasdier wat op 'n vrot karkas afstorm nadat die roofdier dit gelos het.

Geen opmerkingen:

Een reactie posten