maandag 26 november 2012

PRAAGSENSUUR 2

"Karel  37 minutes ago
Dan, is dit nie hoogs ironies dat jy
deesdae amper dieselfde “taal” praat as groot Germane soos Hitler, Goebbels,
Rosenberg Fritsch en Gűnther nie? Het jy dan nou ewe skielik jou ou Joods-kommunistiese
NUSAS kamerade van jou Wits dae vergeet? Daai dae toe jy te lafhartig was om
die wapen op te neem teen jou vaderland se aartsvyande. Jy het deesdae wragtig
nog die chutzpah ook om jouself ‘n sg “vryheidsvegter” te noem! Die enigste “vryheidsvegters”
waarmee jy vereenselwig kan word is die ANC & PAC!
Ons weet
dat die bloedsap Smuts jou groot hero is en dat Zille een van sy protégés is.
Dis algemene kennis dat die verraaier Smuts sy eie mense uit die lug
gebombardeer het en dat hy die bedwelmde en gewillige Boere-Afrikaners teen
Hitler se magte in Noord Afrika gelei het. Smuts was kop in een mus met
Churchill, Roosevelt en Balfour, wat gesorg het dat die illegitieme staat van
Israel gestig is ten behoewe van Rothchild en Herzl. Het jy dan nie ook Joodse
bloed in jou are nie? Die enigste patriotte wat die “guts” gehad het om teen
die hensopper Smuts op te staan was die OB – een van jou “pet hates”. Nou
besing jy ewe skielik ‘n groot Duitser soos Bismarck en sleep jy vlerk by die “bose”
Duitsers! Hoe rym dit? Ek sou sê dis uiters huigelagtig. Jy het myns insiens ‘n uiters donker agenda
en jou paar nuwe volgelinge gaan nog eendag baie spyt wees. Word hierdie gewillige
skapies nie op ‘n dwaalspoor gelei nie? Ek dink dit sou veel eerliker wees om
hierdie mense na die kibbutze van Israel te lei waar hul “vry” kan wees en ongehinderd
uit hul geliefde Torah kan lees."